--Laerskool Vastrap--Text Box: welkom

Laerskool Vastrap        2011

WELKOM!KRY ONS
IN DIE HANDE!NEEM 
DEEL!KIEKIES!VIR JOU
DAGBOEKOval Callout: Ons is die STER skool in RUSTENBURG!
By Vastrap is ons AKADEMIE, SPORT en KULTUUR van hoogstaande gehalte…
Ons leuse is TREK SAAM en ons nooi jou uit om deel te wees van ons STER span wat saamtrek na die hoogste hoogtes!
Rounded Rectangular Callout: Loer gerus deur ons webtuiste, skakel ons met enige navrae, kyk of jy op een van die foto’s is of waaraan jy kan deelneem…
Moenie vergeet om belangrike datums in jou dagboek aan te teken nie!